Laerskool Rynfield
Rynies ATKV Redenaars
Written by Adri Deetlefs   
Sunday, 19 May 2013 17:29
atkv2013
Baie geluk aan Armin Greyvensteyn, Layla Germishuys,
Megan Lourens en Inge Marx wat deurgedring het na
die volgende rondte van die ATKV Redenaars wat
1 Junie by Leeuwenhof plaasvind.
Inge Marx is die enigste graad 1 redenaar van Oos-
Gauteng wat deurgedring het! Baie geluk!
Last Updated on Sunday, 19 May 2013 17:44
 
Ekurhuleni Sports Awards
Written by Adri Deetlefs   
Thursday, 11 April 2013 18:16
Laerskool Rynfield is TOPS!
trotserynies
Tydens 'n spoggeleentheid is die Ekurhuleni Sports Awards
oorhandig. L/s Rynfield is genomineer vir 3 afdelings en ons
Rynies wen toe al 3 afdelings!!

Junior Sportskool van die jaar:
sportschool

Junior Sportseun van die jaar:Tertius Loots
sportseun

Team of the year: Trompoppies

teamoftheyear 3
Ons is SUPERTROTS op elkeen wat hierdie
toekennings moontlik gemaak het.
Last Updated on Saturday, 13 April 2013 16:28
 
Rynies vs Funky Friday!!! :)
Written by Adri Deetlefs   
Sunday, 21 April 2013 17:34
Rynies het wonderlike harte!! Rynies het weereens
gewys dat hulle harte van goud het tydens Vrydag
se Funky Friday ten bate van Brandon Menezes!!
Daar is 'n bedrag van R20 000 ingesamel!!!!!
funkyfrida
funkyfrid Elke Rynie het dit baie
geniet en selfs die
onderwysers het
mal gegaan...
funkyfriday 2
Almal wil net dankie sê aan Juffrouens Rouxlien Gouws,
Donné Dicks, Chenita van Wyk en Natalia da Silva wat
hierdie projek aangepak het.

Rynies julle ROCK!
Last Updated on Sunday, 21 April 2013 18:38
 
Nuwe Juffrou
Written by Adri Deetlefs   
Monday, 15 April 2013 18:44
Rynies sê baie welkom aan Juffrou Corlie
Spangenberg! Sy is die nuwe juffrou by
Graad 1 en haar klas is sommer al mal oor
haar.
Ons hoop Juffrou bly lank en gelukkig
by ons!
jufcorliespangenberg
Last Updated on Monday, 15 April 2013 19:15
 
CSV spog met nuwe hemp
Written by Adri Deetlefs   
Sunday, 14 April 2013 15:36
Die CSV spog weer met 'n nuwe ontwerp soos net
mnr. Adriaan kan ontwerp!
csvhemp1  csvhemp2 
csv2013
Last Updated on Sunday, 14 April 2013 17:31
 
Junior- & Seniorredenaars
Written by Adri Deetlefs   
Thursday, 14 March 2013 16:22

Juniorredenaars 2013:
juniorredenaars
Graad 1: 1ste   Inge Marx
  2de Annemy van Rooyen
  3de Bianca Lourens
Graad 2: 1ste Denise van der Merwe
  2de Danel Steyn
Graad 3: 1ste Emma Bieseman
  2de Ankia Heyns
  3de Suné Deetlefs
     
Algehele Wenner:   Inge Marx
Seniorredenaars 2013:
seniorredenaars
Graad 4: 1ste    Chanè de Meyer &
Megan Lourens
  2de Pierre de Villiers
  3de Janika Loots
Graad 5: 1ste Layla Germishuys
  2de Urich van der Merwe
  3de Henco de Jager
Graad 6: 1ste Guido Bieseman
  2de Xanri Buitendag
  3de Danica Hough
Graad 7: 1ste Donovan Swanepoel
  2de Armin Greyvensteyn
  3de Inge Booyse
Algehele Wenner:   Layla Germishuys
Donovan Swanepoel
Last Updated on Thursday, 14 March 2013 19:42
 
Produksie 2000 in 2013
Written by Adri Deetlefs   
Wednesday, 08 May 2013 17:45
produksie2  Borris die Boelie het Rynies kom
leer van Waardes op 'n lekker,
komiese manier en elke Rynie
sal dit onthou:
*Eerlikheid
*Werk hard
*Toon respek
*Verantwoordelikheid
Dankie aan die toneelgroep vir hulle
besoek elke jaar! Ons sien uit na
volgende jaar se besoek van mnr.
Pratt en Juf. Sno-d-gras!
 produksie3  produksie1
Last Updated on Wednesday, 08 May 2013 18:53
 
Brandon Menezes
Written by Adri Deetlefs   
Sunday, 14 April 2013 15:29
Brandon Menezes, Graad 7, het gedurende
die vakansie aan die Spesiale SA Atletiek
gaan deelneem.
Hy verower 2 goue medaljes vir 100 m
Naellope asook vir Verspring.
Baie geluk, Brandon!
brandonmenezes
Last Updated on Sunday, 14 April 2013 17:33
 
Nuwe leiers word aangewys
Written by Adri Deetlefs   
Monday, 15 April 2013 18:47
Baie geluk aan Logan Barbarovich en
De Wet Miller
wat as nuwe onderhoofleiers
aangewys is.
Ook geluk aan Johan Porter wat as nuwe
leerderraad aangewys is.
nuweleiers
Last Updated on Monday, 15 April 2013 19:13
 
Kaskar 2013
Written by Adri Deetlefs   
Sunday, 31 March 2013 14:52
Die Kaskardag het toe uiteindelik aangebreek!
Almal het baie uitgesien na hierdie dag! Die ouers
was besonder bly want al die geldvraery was nou
verby!
Juf. Vicky en haar MASTER CHEFS het die Junior-
prys gewen en die hele Graad 7-groep het die
Senior-afdeling gewen.
jufvicky 
 gr7kaskar
Die ander pryse sal na die vakansie aangewys word.

Baie dankie aan elkeen wat hierdie reuse fondsin-
sameling 'n sukses gemaak het!
Last Updated on Sunday, 31 March 2013 15:41
 
Skaak - Die Anker
Written by Adri Deetlefs   
Sunday, 31 March 2013 15:01
10 Rynies het aan 'n Ekurhuleni
Skaaktoernooi by Die Anker deelge-
neem.
Kian Strydom - 5de plek in o/16
Egbert Deetlefs - 4de plek in o/14
Ruben Vos - 1ste plek o/14
Roan Steyn - 1ste plek o/12
skaakdieanker
Last Updated on Sunday, 31 March 2013 15:47
 
«StartPrev1234NextEnd»

Page 1 of 4
Site hosted by:
Banner
Click on image to contact: Koot Steyn

Your are currently browsing this site with Internet Explorer 6 (IE6).

Your current web browser must be updated to version 7 of Internet Explorer (IE7) to take advantage of all of template's capabilities.

Why should I upgrade to Internet Explorer 7? Microsoft has redesigned Internet Explorer from the ground up, with better security, new capabilities, and a whole new interface. Many changes resulted from the feedback of millions of users who tested prerelease versions of the new browser. The most compelling reason to upgrade is the improved security. The Internet of today is not the Internet of five years ago. There are dangers that simply didn't exist back in 2001, when Internet Explorer 6 was released to the world. Internet Explorer 7 makes surfing the web fundamentally safer by offering greater protection against viruses, spyware, and other online risks.

Get free downloads for Internet Explorer 7, including recommended updates as they become available. To download Internet Explorer 7 in the language of your choice, please visit the Internet Explorer 7 worldwide page.