Skoolfonds 2018

 

Skoolfonds 2018

Skoolfonds Maandeliks Per Jaar
Oudste en enigste R1 230 R13 530 
Tweede en daarna     R980 R10 780
Nasorg Maandeliks            Per Jaar
Middag 13:00 - 17:30     R575 R6 325
Kleuterskool Maandeliks Per Jaar
Almal 07:00 - 13:30 R1200 R13 200
Nasorg 13:00 - 17:30 R515 R5 665

 

* Skoolgelde is ten volle vooruitbetaalbaar vir die jaar voor of op 7 Januarie 2018.

* Gelde kan in 11 maandelikse paaiemente voor die 7de van elke maand betaal word.
    1ste paaiement dus voor die 7de Januarie 2018 betaalbaar. 

* Totale bedrag moet voor 7 November 2018 betaal wees. Uitstaande bedrag na die
    7de November 2018 sal beide ouers oorhandig word vir invordering.

* Bogenoemde gelde is slegs skoolgelde en sluit nie skryfbehoeftes, skrifte, toere, busvervoer, 
   kampe, uit- of instappies of buitemuurse aktiwiteite in nie.

* 10% korting sal toegestaan word indien die hele bedrag voor 28 Februarie 2018 vereffen word.

* Administrasiefooi van R500 is betaalbaar vir alle nuwe inskrywings, gr. 2 tot gr.7, by die skool
   asook alle Kleuterskoolinskrywings.

* 'n Administrasiefooi van R50 word jaarliks gehef of elke keer as leerder inskryf vir nasorg.

* Dit is die ouer se verantwoordelikheid om die finansiƫle kantoor in kennis te stel van enige
    adres/kontakveranderings.

* Dit bly die ouers se verantwoordelikheid om die rekening te betaal, al ontvang hulle nie 'n staat nie.

 

 

 

                                    

 
Site hosted by:
Banner
Click on image to contact: Koot Steyn

Your are currently browsing this site with Internet Explorer 6 (IE6).

Your current web browser must be updated to version 7 of Internet Explorer (IE7) to take advantage of all of template's capabilities.

Why should I upgrade to Internet Explorer 7? Microsoft has redesigned Internet Explorer from the ground up, with better security, new capabilities, and a whole new interface. Many changes resulted from the feedback of millions of users who tested prerelease versions of the new browser. The most compelling reason to upgrade is the improved security. The Internet of today is not the Internet of five years ago. There are dangers that simply didn't exist back in 2001, when Internet Explorer 6 was released to the world. Internet Explorer 7 makes surfing the web fundamentally safer by offering greater protection against viruses, spyware, and other online risks.

Get free downloads for Internet Explorer 7, including recommended updates as they become available. To download Internet Explorer 7 in the language of your choice, please visit the Internet Explorer 7 worldwide page.