Redenaars
Redenaars Nuttige wenke

* Kry 'n treffende inleiding. (ATKV wil nie 'n groet hê nie)

* Skryf die toespraak op kaartjies (ongeveer so groot soos 'n poskaart)

   Vir Gr 1-leerders kan prentjies op die kaartjies help omdat hulle nog nie kan lees nie.

   Kaartjies word net in een hand vasgehou sodat die ander hand gebruik kan word vir beklemtoning van 'n stelling.

* Gebruik taal wat by die kind se ouderdom pas.

* Spreek die Voorsitter as 'Voorsitter' aan, al is dit ook 'n vrou. Nooit 'Meneer die Voorsitter' nie!

* Onthou assimilasie: 'kinners' nie 'kinders', 'vannie' nie 'van die'.

* Leer die toespraak vir u kind en wys daarop dat almal in die gehoor aangespreek moet word.

* 'n Spreker wat nie van kaartjies gebruik maak nie, word gepenaliseer as hy/sy vashaak.

* Bly by die standpunt.

* Maak gebruik van aanhalings uit boeke, tydskrifte, koerante - ten minste 3.

* Geen toespraak eindig met 'Dankie' nie.

* Sorg vir 'n treffende slot.

* Leer die spreker om eers 'n bietjie stil te staan nadat die laaste woord gespreek is en die gehoor vas aan te kyk.

 

Baie sterkte aan ons ouers en die redenaars! Indien u enige probleme ondervind, raadpleeg gerus vir Juffrou Santjie Hofmeyr.

Ons help graag!

 

 
«StartPrev12NextEnd»

Page 2 of 2
Site hosted by:
Banner
Click on image to contact: Koot Steyn

Your are currently browsing this site with Internet Explorer 6 (IE6).

Your current web browser must be updated to version 7 of Internet Explorer (IE7) to take advantage of all of template's capabilities.

Why should I upgrade to Internet Explorer 7? Microsoft has redesigned Internet Explorer from the ground up, with better security, new capabilities, and a whole new interface. Many changes resulted from the feedback of millions of users who tested prerelease versions of the new browser. The most compelling reason to upgrade is the improved security. The Internet of today is not the Internet of five years ago. There are dangers that simply didn't exist back in 2001, when Internet Explorer 6 was released to the world. Internet Explorer 7 makes surfing the web fundamentally safer by offering greater protection against viruses, spyware, and other online risks.

Get free downloads for Internet Explorer 7, including recommended updates as they become available. To download Internet Explorer 7 in the language of your choice, please visit the Internet Explorer 7 worldwide page.