Naskool Nuus
Naskoolbeleid
Naskoolbeleid
 
Naskool

Die Naskoolsentrum het ontstaan as gevolg van die
eise wat die hedendaagse lewe aan ons stel.
Laerskool Rynfield het die behoefte geïdentifiseer
en ‘n nie-winsgewende instansie wat deur die skool
bedryf word, ingestel. Dit bied die ouer wat voldag
werk die gemoedsrus om te weet –my kind is versorg,
huiswerk is gedoen, buitemuurse aktwiteite is beoefen
en sosialisering met portuurgroep vind plaas.
Naskoolbywoning is onderhewig aan Naskoolbeleid.
Ouerbydrae op skoolfonds moet op datum betaal
wees vir Naskooltoelating.

 

Algemene Inligting:
Tye: Vanaf 13:00 tot 17:30 Graad 1
       Vanaf 13:45 tot 17:30 Graad 2 -7
'n Boete per halfuur of gedeelte daarvan sal
teen die rekening gehef word indien die 
ouer/ouers na 17:30 opdaag om leerders te
kom haal op enige dag (R50 per kind)

Publieke vakansiedae en spesialeskoolvakansiedae -
GESLUIT
Skoolvakansies oop vanaf 07:00 tot 17:30.


 Vakansies:

April, Julie en Oktober vakansies oop en daar is
geen ekstra kostes daaraan verbonde nie. 
Gesluit gedurende Desember.

 

Buitemuurse aktiwiteite:
Leerders meld eers aan voordat hulle aan
aktiwiteit deelneem.

Graad 1  
13:00 - 14:00   Huiswerk (Toesig)
14:00 - 15:00 Verklee & ete
15:00 - 16:00 Speel
16:00 - 16:15 Vrugtetyd/versnappering
16:15 - 17:30     ONTSPAN!


Graad 2 + 3
13:30 - 14:30 Verklee en ete
14:30 - 16:00     Studiesessie - huiswerk
word onder toesig gedoen
16:00 - 16:15 Vrugtetyd/versnappering
16:15 - 17:30 ONTSPAN!


Graad 4 - 7
13:45 - 14:30 Verklee & ete
14:30 - 16:00     Studiesessie - huiswerk
word onder toesig gedoen
16:00 - 16:15 Vrugtetyd/versnappering
16:15 - 17:30 ONTSPAN!



Naskoolsentrumfooie 2018:

Registrasiefooi: R100 per kind (met elke inskrywing)

Een leerder per maand = R575,00

Fooie betaalbaar oor 11 maande. Geen korting op vol
betaling vir die jaar.
Die eerste paaiement is betaalbaar
met inskrywing en die laaste paaiement 7 November.

Bedanking van Naskoolsentrum =
1 maand skriftelike kennis.
Dagbesoeke:      
R40 per dag per kind (toesig en huiswerk in klas)
Slegs ete:          
R20 per ete . Geen huiswerkklasse of toesig nie.

 

 Afhaal van leerling:

Inligting daagliks op muur van sentrum in Mathersstraat.
Geen kind mag vir sy ouers by ‘n hek wag nie –
al kom u hom/haar vroeg haal – alle kinders moet by
die naskoolsentrum  afgehaal word.
Sekuriteitswag teenwoordig.

Indien u kind deur iemand anders opgelaai word-
* Me. L Coetzee (graad 1) - 071 314 2236 /
   Me. Van Zyl - 072 178 3632
* Me. Carin Botha - 082 410 9093


Inskrywings:

‘n Inskrywings- en Vrywaringsvorm moet voltooi
word, verkrygbaar by die kantoor of by
Mev. Carin Botha. (Geen toelating sonder vrywaring)  

 


Site hosted by:
Banner
Click on image to contact: Koot Steyn

Your are currently browsing this site with Internet Explorer 6 (IE6).

Your current web browser must be updated to version 7 of Internet Explorer (IE7) to take advantage of all of template's capabilities.

Why should I upgrade to Internet Explorer 7? Microsoft has redesigned Internet Explorer from the ground up, with better security, new capabilities, and a whole new interface. Many changes resulted from the feedback of millions of users who tested prerelease versions of the new browser. The most compelling reason to upgrade is the improved security. The Internet of today is not the Internet of five years ago. There are dangers that simply didn't exist back in 2001, when Internet Explorer 6 was released to the world. Internet Explorer 7 makes surfing the web fundamentally safer by offering greater protection against viruses, spyware, and other online risks.

Get free downloads for Internet Explorer 7, including recommended updates as they become available. To download Internet Explorer 7 in the language of your choice, please visit the Internet Explorer 7 worldwide page.