Skooldrag

KLEREDRAG:

DOGTERS:

Somer:

* Turkoois skoolrok (wanneer 'n dogter kniel, mag die romp nie korter as 10 cm bo die grond wees nie)

* Turkoois skoolbroekie

* Turkoois sokkies met 2 wit strepies in omslag

* VRYDAGDRAG: Ryniehemp en swart kortbroek met turkoois strepie aan die kante by leweransiers beskikbaar - tekkies of kaalvoet

 

Winter:

* Wit langmou hemp

* Grys V-nek skooltrui of grys V-nek 'pullover'

* Grys langbroek of grys 'pinafore' met swart broekiekouse

* Grys skoolbaadjie (opsioneel)

* Slegs skool Drimac's word toegelaat

* Slegs swart serpe en handskoene word toegelaat

* Slegs swart Ryniemusse word toegelaat

 wintersdragdogters

Hare:

* Slegs wit/turkoois bykomstighede

* Lang hare moet te alle tye vas wees

* Hare mag nie gebleik/gekleur word nie

* Hare wat aan die onderste deel van kraag raak moet vasgemaak word

* Kuif mag nie aan die wenkbroue raak nie

* Hare mag nie in slierte in die gesig hang nie

* Kortgeknipte hare mag nie 'spikes'-styl wees nie

* Geen jel!

 

Hande & Naels:

* Geen naellak word toegelaat nie

* Naels moet kort en netjies wees

 

Juwele:

* Geen juwele of versierings mag gedra word nie, slegs 'n seëlring, 'n polshorlosie of mediese plaatjies

* Dogters met gaatjies in hulle ore, mag knoppie (stud) of 'n ringetjie dra

 

Skoene:

* Skoene moet met politoer skoongemaak wees

* Slegs swart skoolskoene

 

Algemeen:

* By oopknoophemde mag nie 'n t-hemp uitsteek nie

* Slegs skool Drimac's word toegelaat

* Geen sweetpakke - dis nie skooldrag nie - slegs vir sport

* Vrydag Winterdrag: turkoois gholfhemp en swart sweetpakbroek sonder enige strepe, met tekkies en skool Drimac is die enigste drag

* Korrekte Provinsiale/Nasionale klere vir sport mag slegs op 'n Vrydag gedra word

 

 

KLEREDRAG:

SEUNS:

Somer:

* Grys kortbroek

* Wit kortmouhemp met sakwapen

* Swart skoolskoene

* Grys skoolkouse met turkoois en wit omslag (altyd opgetrek)

* VRYDAGDRAG: Ryniehemp en swart kortbroek met turkoois strepie aan die kante by leweransiers beskikbaar - met tekkies of kaalvoet

 

Winter:

* Wit langmouhemp (altyd ingesteek)

* Grys V-nek skooltrui of grys V-nek 'pullover'

* Grys skoolbaadjie (opsioneel)

* Slegs skool Drimac's word toegelaat

* Slegs swart serpe en handskoene word toegelaat

* Slegs swart Ryniemusse word toegelaat

 

Hare:

* Netjies kort geknip

* Hare mag nie die ore raak nie

* Die nek moet skoon geknip wees vir minstens 3cm bo die kraag

* Kuif mag nie aan wenkbroue raak nie

* Hare mag nie gebleik/gekleur word nie

* Geen jel

 

Skoene:

* Slegs swart skoolskoene, geen dik sole nie

* Skoene moet met politoer skoongemaak word

* Geen tekkies

 

Algemeen:

* By oopknoophemde mag nie 'n t-hemp uitsteek nie

* Slegs skool Drimac's word toegelaat

* Geen sweetpakke - dis nie skooldrag nie - slegs vir sport

* Vrydag Winterdrag: turkoois gholfhemp en swart sweetpakbroek sonder enige strepe met tekkies en skool Drimac's is die enigste drag

* Korrekte Provinsiale/Nasionale klere vir sport mag slegs op 'n Vrydag gedra word

 


Site hosted by:
Banner
Click on image to contact: Koot Steyn

Your are currently browsing this site with Internet Explorer 6 (IE6).

Your current web browser must be updated to version 7 of Internet Explorer (IE7) to take advantage of all of template's capabilities.

Why should I upgrade to Internet Explorer 7? Microsoft has redesigned Internet Explorer from the ground up, with better security, new capabilities, and a whole new interface. Many changes resulted from the feedback of millions of users who tested prerelease versions of the new browser. The most compelling reason to upgrade is the improved security. The Internet of today is not the Internet of five years ago. There are dangers that simply didn't exist back in 2001, when Internet Explorer 6 was released to the world. Internet Explorer 7 makes surfing the web fundamentally safer by offering greater protection against viruses, spyware, and other online risks.

Get free downloads for Internet Explorer 7, including recommended updates as they become available. To download Internet Explorer 7 in the language of your choice, please visit the Internet Explorer 7 worldwide page.